Skip to content

Ramaphosa sê Oostenryk se Afrika-strategie skakel in met Suid-Afrika se groei en hervormingsagenda [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Oostenryk se Afrika-strategie skakel goed in by Suid-Afrika se agenda vir ekonomiese groei en strukturele hervorming. Met die verwelkoming van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die twee lande het gemeenskaplike doelwitte in terme van infrastruktuur, energie, digitalisering, en klimaatsveerkragtigheid. Hy voeg by dat Suid-Afrika steeds Oostenryk se grootste handelsvennoot in Afrika bly, met meer as 70 Oostenrykse maatskappye wat plaaslik bedryf word:

ENG RamaphosaOnAustria