Skip to content

Ramaphosa sê Oos-Kaap moet sy natuurlike sterkpunte benut vir ekonomiese groei [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Oos-Kaap moet sy natuurlike sterkpunte gebruik om inklusiewe ekonomiese groei aan te vuur. Hy het op ‘n hoëvlak-regeringsvergadering in Nelson Mandelabaai die provinsie se ryk natuurlike hulpbronne, lang kuslyn, vrugbare grond en sterk akademiese instellings uitgelig. Ramaphosa waarsku egter swak bestuur, swak infrastruktuur en korrupsie verhoed dat hierdie bates gemeenskappe kan bevoordeel:

ENG RamaphosaOnGrowth