# President Cyril Ramaphosa het die land verseker dat alle regeringsvlakke reageer op die vernietigende en gure weerstoestande wat verskeie provinsies raak. Minstens tien mense is dood toe stortreën, oorstromings en sterk wind wydverspreide skade en ontwrigting in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap aangerig het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê ʼn nasionale ramptoestand is afgekondig in reaksie op die lewensverlies en skade aan infrastruktuur:
Ramaphosa sê alle regeringsvlakke reageer op weer-ramp in verskeie provinsies [KLANK]
ENG MagwenyaONWeather