Skip to content

Ramaphosa sê die SAOG-beraad plaas nywerheidsontwikkeling in die middel van die streeksagenda [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê besprekings by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se 46ste gewone beraad vir staats- en regeringshoofde het ʼn gedeelde vasberadenheid getoon om streeksintegrasie te versterk, samehorigheid te verbeter en saam te werk om probleme te takel. Hy het gisteraand in Durban die slotrede gelewer. Tydens die geleentheid is beraadslaag oor handel, infrastruktuur, energie, nywerheidsontwikkeling en streeks-waardekettings. Ramaphosa sê hulle verwelkom die aanvaarding van die beraad se tema, wat die bespoediging van industrialisering die hooftema van die streeksagenda maak:

ENG RamaphosaOnIndustrialisation