Skip to content

Ramaphosa open volgende week Afrika se Reisindaba in KwaZulu-Natal [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sal volgende week amptelik Afrika se Reisindaba in KwaZulu-Natal open en toespreek. Die driedaagse geleentheid, wat van 12 tot 14 Mei plaasvind, bring internasionale kopers bymekaar om toerismeprodukte uit Suid-Afrika en regoor die Afrika-kontinent te ontdek. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê die indaba speel ‘n sleutelrol in die bevordering van toerisme en die versterking van handelsgeleenthede in die sektor:

ENG MagwenyaOnIndaba