Skip to content

Ramaphosa moedig Protea Vrouekrieketspan aan voor geskiedkundige Wêreldbeker-eindstryd [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Protea Vrouekrieketspan sukses toegewens met hul wedstryd vandag in die eindstryd van die Vrouekrieketwêreldbeker in Navi Mumbai, Indië. Wie ookal wen sal ‘n nuwe kampioen wees, en Ramaphosa noem dit ‘n geskiedkundige oomblik. Hy het die spelers aangemoedig om op die veld te gaan, die reuse te oorwin en die beker huis toe te bring. Hy het die vroue verseker 62-miljoen Suid-Afrikaners ondersteun hulle met trots:

ENG-RamaphosaOnCricket