Skip to content

Ramaphosa moedig Amerikaanse sakeondernemings aan om verlenging van AGOA te ondersteun [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sy oproep herhaal dat die Amerikaanse tariewe van 30-persent verlaag of opgehef word. Die president en sy afvaardiging het gister hul werksbesoek van vier dae by die Hoëvlak-segment van die 80ste sitting van die VN se Algemene Vergadering in New York afgesluit. Ramaphosa het aan die media gesê hy het geleentheid gehad om Amerikaanse sakeondernemings te vra om sy oproep te steun dat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika vir nog vyf jaar verleng word:

ENG RamaphosaOnPrivateSector