# President Cyril Ramaphosa sê dis onaanvaarbaar dat ontwikkelende lande hoër skuldkoste betaal as ontwikkelde lande, en noem dit ‘n aandrywer van wêreldwye ongelykheid. Hy het op die Europese Unie se wêreldwye forum in Brussel, België, gepraat oor die hervorming van internasionale finansiële instellings en onthul Suid-Afrika het ‘n G20-komitee gestig om welvaart-ongelykheid aan te pak. Ramaphosa vra klimaatsbefondsings-ondersteuning, dat verpligtinge nagekom word en regverdiger mineraalontwikkeling om plaaslike ekonomieë te bevoordeel:
Ramaphosa kritiseer skuldongelykheid, versoek wêreldwye finansiële hervorming [KLANK]
ENG-RamaphosaOnDebtClimateMinerals