Skip to content

Ramaphosa kondig vier nuwe vlagskip-groen waterstofprojekte aan vir kabinetsgoedkeuring [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat vier nuwe vlagskip-groen waterstofprojekte voorberei word vir voorlegging aan die kabinet. Hy het op die Afrika Groen Waterstofspitsberaad in Kaapstad gesê hierdie projekte sal bou op die vordering wat reeds gemaak is, insluitend die Coega Groen-Ammoniakprojek in die Oos-Kaap en die loodsprojek by Sasolburg in die Vrystaat wat reeds groen waterstof vir plaaslike gebruik produseer:

ENG RamaphosaHydrogenProjects