Skip to content

Ramaphosa gee klimaatsverandering die skuld vir verwoestende vloede in Oos-Kaap [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is ‘n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Hy het tydens sy besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is ‘n teken van hoe klimaatsverandering weerpatrone ontwrig. Ramaphosa waarsku gure weer is nou ‘n werklikheid in die provinsie en ook in KwaZulu-Natal, waar huise, strate en openbare infrastruktuur aanhoudend vernietig word:

ENG RamaphosaOnClimateChange