# President Cyril Ramaphosa sal hierdie week werksbesoeke in Ierland en België aflê om handels- en diplomatieke bande te versterk. Die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa ontmoet môre die Ierse president Michael Higgins en premier Micheál Martin om samewerking te verdiep in onderwys, wetenskap en belegging. Hy het ook bevestig Ramaphosa sal Donderdag aansluit by die Global Gateway-forum in Brussel, gelei deur die president van die Europese Unie, Ursula von der Leyen:
Ramaphosa bevorder handelsbetrekkinge tydens besoeke aan Ierland en België [KLANK]
ENG-MagwenyaOnEU