Skip to content

Ramaphosa betreur hoë sterftesyfer na busongeluk in Limpopo [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sy medelye oorgedra aan Zimbabwe en Malawi wie se burgers in gistermiddag se busongeluk naby Makhado in Limpopo dood is. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê volgens berigte is 42 passasiers dood in die ongeluk op die N1 terwyl hulle van Gqeberha in die Oos-Kaap op pad was huis toe. Hy sê die voorval is ʼn tragedie vir Suid-Afrika en sy buurlande:

ENG VincentonBusCrash