# President Cyril Ramaphosa het die hervormende potensiaal van die Afrika-vryhandelsooreenkoms beklemtoon tydens die Afrika-forum vir uitvoerende hoofde in Abidjan in die Ivoorkus. Hy het gewys op die ooreenkoms se vermoë om Afrika se ekonomiese landskap te hervorm, binnelandse handel en industrialisasie te bevorder, en beleggings te lok. Ramaphosa het gevra vir sterker vennootskappe tussen die openbare en privaat sektor om Afrika as ’n wêreldwye ekonomiese rolspeler te posisioneer:
Ramaphosa beklemtoon waarde van Afrika-vryhandel op forum in Abidjan [KLANK]
ENG-RamaphosaOnTrade