Skip to content

Raad op Gesondheidsorgbefondsers gaan NGV voor hof daag oor NGV [KLANK]

# Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers gaan die Nasionale Gesondheidsversekeringswet vandag in die Hooggeregshof in Pretoria uitdaag en beskuldig die regering van vertragingstaktiek om die saak te laat draal. Hulle voer aan die wet is vaag, ongrondwetlik en onbekostigbaar, en waarsku dit kan gesondheidsorgdienste skade berokken en tot die massa-uittog van beroepslui aanleiding gee. Katlego Mothudi van die organisasie voer aan president Cyri Ramaphosa het wetlike verpligtings ignoreer toe hy die wet onderteken het: 

ENG MothudiOnLegalChallenge