Skip to content

Professor Deresh Ramjugernath ingehuldig as Universiteit Stellenbosch se 13de rektor en visekanselier [KLANK]

# Die Universiteit Stellenbosch het professor Deresh Ramjugernath as sy 13de rektor en visekanselier ingehuldig. Die seremonie gister is bygewoon deur akademiese, regerings- en burgerlike samelewingsleiers, en word beskryf as ‘n beslissende oomblik vir die universiteit. Ramjugernath het onderneem om holistiese transformasie, inklusiwiteit en outentieke verkryging in hoër onderwys aan te dryf. Hy het agt strategiese pilare uitgewys wat die universiteit se toekoms sal vorm, met die klem op Afrika-gesentreerde uitnemendheid, innovering en gemeenskapsimpak:

ENG RamjugernathOnPledge