Skip to content

President van Reserwebank moedig G20 aan om sleutelkwessies te prioritiseer [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die G20 moet sleutelkwessies wêreldwyd voorkeur gee en besluitneming vereenvoudig om weer relevant te wees. Hy het in Washington gepraat op die Brookings Global Economy and Development-program, en die G20 se potensiaal beklemtoon om komende uitdagings aan te pak en volhoubare groei te bevorder. Kganyago het beklemtoon dat beter prosesse noodsaaklik is vir die G20 om globale bestuur te versterk in vandag se toenemend ingewikkelde ekonomiese landskap:

ENG-KganyagoOnG20