# President Cyril Ramaphosa het die Moslem-gemeenskap ‘n vreugdevolle Eid-ul-Fitr toegewens wat die einde van die vas-maand van Ramadan aankondig. Die Verenigde Ulama-raad van Suid-Afrika het bevestig die maan, wat die einde van die geseënde maand van Ramadan aankondig, is gisteraand in die land gesien. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president doen ‘n beroep op almal om die gedeelde waardes na te volg wat almal verenig, soos vrygewigheid, meelewendheid en empatie:
President Ramaphosa wens die Moslem-gemeenskap ‘n vreugdevolle Eid-ul-Fitr toe [KLANK]
ENG MagwenyaOnEid-ul-Fitr