# President Cyril Ramaphosa sê die ekonomiese verhouding tussen Suid-Afrika en Maleisië hou enorme potensiaal in. Suid-Afrika is Maleisië se grootste handelsvennoot in Afrika. Ramaphosa het ‘n openbare lesing gelewer toe hy vandag ʼn eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge van die Universiteit van Malaya ontvang het. Hy sê die twee nasies bou handel- en beleggingsbande op die fondament van hul diplomatieke verhouding:
President Ramaphosa sê ekonomiese verhouding tussen SA en Maleisië hou groot moontlikhede in [KLANK]
ENG RamaphosaONRelations