# President Cyril Ramaphosa besoek vandag die Oos-Kaap. Die twee-dag program sluit in ‘n Transnet-inligtingsessie by die Ngqura-hawe, ‘n sleutel-herskepingsentrum wat gekoppel is aan die Koega Spesiale Ekonomiese Streek. Ramaphosa sal operasionele verbeterings en bestaande projekte evalueer. Die president sal ook met premier Oscar Mabuyane en die provinsiale uitvoerende gesag vergader om inter-regeringsamewerking en dienslewering te bevorder. Dit is die vyfde provinsiale toesigbesoek onder die Sewende Administrasie se Distrikontwikkelingsmodel.
President Ramaphosa op Oos-Kaapse toesigbesoek