# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, het bevestig die DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra vir veranderings aan die party se verteenwoordiging binne die regering van nasionale eenheid. Dit sluit in dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, oorneem as minister van Landbou en John Steenhuisen verskuif na adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging. Magwenya sê Ramaphosa sal binnekort reageer:
Presidensie bevestig ontvangs van DA se voorgestelde kabinetsveranderings om RNE te hervorm [KLANK]
ENG-MagwenyaOnDA