Skip to content

Polyco en Pick ‘n Pay rus skole toe met herwinde onderwyshulpbronne

# Polyco, in vennootskap met Pick ‘n Pay-skoolklub, het opvoedkundige plakkate wat plastiekherwinning bevorder aan twee-duisend-675 laerskole reg oor Suid-Afrika geskenk. Die projek is deel van Polyco se, Million+-program, wat meer as twee-miljoen leerders en onderwysers ondersteun. Elke skool het sedert die begin van die jaar interaktiewe almanakke en materiaal ontvang om herwinning en omgewingsbewustheid te bevorder. Die twee organisasies sê hierdie projek wil van ʼn jong ouderdom af volhoubaarheid en omgewingsbewaring aanmoedig.