Skip to content

Polisie se werwing van 5 500 rekrute onderweg in alle provinsies [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens gaan voort met die werwing van vyf-duisend-500 rekrute en nooi duisende aansoekers van al nege provinsies uit om psigometriese en integriteits-assesserings te ondergaan. Die woordvoerder van die Polisie, Amanda van Wyk sê die veelfaseproses sluit liggaamlike fiksheid, keuring en mediese ondersoeke in. Sy sê voorkeur word gegee aan gegradueerdes met NQF6 en hoër kwalifikasies met ‘n rybewys. Van Wyk sê opleiding sal na verwagting in 2026 begin, met presiese datums wat bevestig sal word:

AFR VanWykOnRecruitments