Skip to content

Plaasaanvaller kry 20 jaar vir wrede aanranding op bekroonde Vrystaatse boer [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom Moeketsi Mphatlatsa se vonnis van 20 jaar tronkstraf vir ‘n wrede plaasaanval in 2020 op ‘n bekroonde boer, Mimie Jacobs in die Vrystaat. Die Landdroshof in Winnie Mandela, voorheen Brandfort, beskryf die aanranding as genadeloos en fyn beplan. Die NVG se streekswoordvoerder, Mojalefa Senokoatsane, sê hierdie vonnis stuur ‘n sterk boodskap dat gewelddadige landelike misdade nie geduld sal word nie:

ENG SenokoatsaneOnFarmSentence