Skip to content

Padwedlope: Kaapstadse Marathon stel parkeerbeperkings in vir motorvrye roete [KLANK]

# Padwedlope: Die Stad Kaapstad het parkeerbeperkings en padsluitings aangekondig voor volgende maand se Kaapstadse Marathon. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê ‘n motorvrye roete is belangrik as deel van die wedloop se poging om deel te word van die Wêreldmarathon-hoofwedlope. Hy sê sleutelgebiede, insluitend die middestad, die Atlantiese kusgebied en omliggende voorstede sal geraak word:

AFR SmithOnParking