Skip to content

Padwedlope: Kaapstad is gereed vir die Twee Oseane-marathon

# Padwedlope: Kaapstad bied komende naweek die ikoniese Twee Oseane-marathon aan, wyd bekend as die wêreld se mooiste wedloop. Die organiseerder, Michael Meyer, sê die geleentheid groei steeds in aansien en lok duisende plaaslike en internasionale atlete. Gekombineerde prysgeld van 2,6-miljoen-rand is bevestig vir die onderskeie afdelings. Die wedloop dra ook aansienlik by tot die plaaslike ekonomie en lok plaaslike en internasionale toeriste.