Skip to content

P20-regerings fokus op kansellasie van skuld, klimaatsverandering en klimaatbefondsing [KLANK]

# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het afgevaardigdes by die elfde G20 Parlementêre Speakersberaad in Kaapstad versoek om oorsig en globale solidariteit te bespreek. Die tema is “Die benutting van Parlementêre Diplomasie vir die Verwesenliking van Globale Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid” en Didiza het wêreldwye samewerking aangemoedig om die befondsing van ‘n billike energie-oordrag te versnel, asook die kansellering van skuld om te verseker geen nasie word agtergelaat nie:

ENG-DidizaOnJet