Skip to content

OUTA sê Eskom moet geld wat Johannesburg skuld, verhaal sonder om krag na inwoners af te sny [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê Eskom moet geld wat deur die Stad Johannesburg verskuldig is, terugkry sonder om elektrisiteit aan betalende inwoners en besighede af te sny. Die organisasie waarsku die beplande onderbrekings in voorsiening sal gemeenskappe onregverdig raak. Julius Kleynhans van OUTA sê Johannesburg se finansiële uitdagings beklemtoon dieper mislukkings in bestuur en inkomstebestuur. Kleynhans dring aan die energiereguleerder, Nersa, moet sterker toesig oor munisipaliteite kan uitoefen om te verseker dat munisipaliteite hul verpligtinge nakom:

AFR KleynhansOnDisruptingSupply