# Die organisasie teen belastingmisbruik het regstappe ingestel om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap se e-tol-skuldinvordering te beëindig. OUTA vra die Hooggeregshof in Pretoria om te beslis dat meer as twee-duisend e-tol-eise geskrap moet word na die opskorting van invorderings in 2019. Sanral het ’n kennisgewing ingedien om die aansoek teen te staan, maar geen hofdatum is nog bepaal nie. Stefanie Fick van OUTA sê die organisasie sal ook probeer om hulle regskoste te herwin:
OUTA op pad hof toe oor Sanral se e-tol skuldeise [KLANK]
AFR FickOnSanralClaims