Skip to content

OUTA hof toe om korrupte base van staatsbeheerde ondernemings aanspreeklik te hou [KLANK]

# Die organisasie teen belastingmisbruik, het die Hooggeregshof in Pretoria genader om veranderinge aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te vra. Die organisasie sê die huidige wet het toegelaat dat mislukte leiers by instellings soos due Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, aanspreeklikheid vrygespring het. Stefanie Fick van OUTA sê hierdie skuiwergat beskerm uitvoerende amptenare wat openbare fondse misbruik en laat hulle toe om na ander regeringsposte aan te beweeg sonder enige gevolge:

 

AFR FickOnLoophole