Skip to content

OUTA beveel die verkoop van nie-noodsaaklike staatsondernemings aan [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die Nasionale Tesourie se voorstelle om BTW te verhoog en persoonlike inkomstebelastingskale onveranderd te laat, verwerp, en dit as onregverdig teenoor ‘n reeds oorlaaide belastingbetalersbasis beskryf. Die organisasie voer aan dat hierdie verhogings plaasvind terwyl miljarde verlore gaan weens korrupsie, ondoeltreffendheid en vermorsing. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage sê die verkoop van nie-noodsaaklike ondernemings in staatsbesit sal inkomste genereer, verantwoordelikhede verminder en die regering se doeltreffendheid verbeter: 

ENG DuvenageOnStealthTax