# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka sê die tekort aan omgewingsgesondheidspraktisyns in Gauteng belemmer inspeksies van spaza- en voedselwinkels. Tydens ‘n inligtingsessie oor haar ondersoek na die afdwinging van voedselveiligheid het Gcaleka gesê die provinsie behaal nie die Wêreldgesondheidsorganisasie se aanbevole verhouding van een omgewingsgesondheidspraktisyn vir elke tien-duisend mense nie. Sy sê dringende optrede is nodig om verbruikers te beskerm en die nakoming van voedselveiligheidstandaarde te verbeter:
Openbare Beskermer waarsku tekort aan gesondheidpraktisyns dreig voedselsekerheid [KLANK]
ENG GcalekaOnHealthInspectors