# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, stel vandag die Provinsiale tak van die G20 in Gqeberha, Oos-Kaap bekend. Die tweedaagse geleentheid sal fokus op solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid. Die vergadering vind plaas terwyl Suid-Afrika in November die globale forum vir ekonomiese samewerking tussen die wêreld se grootste ekonomieë aanbied. Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê hierdie vergadering sal verskeie aspekte van die provinsiale ekonomie aanspreek:
Oos-Kaap stel provinsiale G20-afdeling bekend [KLANK]
ENG-MabuyaneOnSummit