Skip to content

Oos-Kaap gebruik hommeltuie in soektog na vermiste vloedslagoffers [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering het die soektog na vermiste vloedslagoffers verskerp en maak nou gebruik van hommeltuigtegnologie wat menslike oorskot kan opspoor. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Xolile Williams, het aan Newzroom Afrika gesê die doel is om afsluiting te bied aan gesinne wat steeds na hul geliefdes soek. Hy sê vermiste familielede word steeds aangemeld en die provinsie hoop die hommeltuigtegnologie sal antwoorde bied:

ENG-WilliamsOnDrones