# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Koninklike Eswatini Polisie het drie mense opgespoor wat verdink is van die moord op sersant Lawrence Mtshweni in Mpumalanga. Die oorgrens-jaagtog het geëindig in ‘n skietgeveg waarin twee van die verdagtes dood is, terwyl die derde sy eie lewe geneem het. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ‘n beloning van 150-duidend-rand word steeds aangebied vir inligting oor die voortvlugtende Jabulani Moyo, wat verdink word van die moord op twee polisielede in Roodepoort, Gauteng, vroeër die maand:
Oorgrens-jaagtog eindig in skietgeveg en dood van drie moordverdagtes in Eswatini [KLANK]
ENG MatheOnHunt