Skip to content

Ontwikkeling van Entrepreneurskapprogram vir Hoër Onderwys ondersteun jong innoveerders [KLANK]

# Die program vir die ontwikkeling van Entrepreneurskap in Hoër Onderwys omskep Suid-Afrikaanse universiteite in enjinkamers van innovasie. Dit rus studente toe met entrepreneursvaardighede en bevorder innovasie, om maatskaplik bewuste en volhoubaarheidsgedrewe leiers skep. Die direkteur van Entrepreneurskap aan die Universiteite Suid-Afrika, Edwell Gumbo, sê dit is belangrik om jong innoveerders te ondersteun en entrepreneurskap in die weefsel van hoër onderwys te vestig:

ENG GumboOnProgramme