# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Britse voortvlugtige, Ndodana Tshuma, moet eers teregstaan in Suid-Afrika voordat sy uitleweringsverrigtinge kan voortgaan. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het gister in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie nadat hy Vrydag in Kensington aangekeer is. Woordvoerder Mthunzi Mhaga sê albei sake is tot volgende Woensdag uitgestel:
Ongelisensieerde vuurwapensaak vertraag uitlewering van Britse voortvlugtige [KLANK]
ENG MhagaOnFugutive