# Omgewingsgroepe, insluitend Green Connection, gaan buite die Kaapstadse Internasionale Konvensie-sentrum betoog tydens die Afrika-energieweek wat vandag begin. Die geleentheid bring Afrika se energieleiers vir vier dae byeen vir intense onderhandelings oor die toekoms van die vasteland se energiebedryf. Lisa Makaula van Green Connection sê hulle vra beleggings in son-, wind- en veerkragtige voedselstelsels in gemeenskapsbesit. Sy voeg by hulle beywer hulle ook vir ʼn billike en inklusiewe energie-oorgang wat mense bo wins stel:
Omgewingsgroepe gaan betoog by Afrika-energieweek in Kaapstad [KLANK]
ENG MakaulaOnEnvironment