# Die Green Connection en Natural Justice het kommer uitgespreek oor TotalEnergies se voorstel om sewe nuwe toetsgate vir olie in die Diepwater-Oranjekom-suid te boor. Dis sowat 211 kilometer van die kus by Saldanha in die Wes-Kaap. Green Connection se woordvoerder, Shahil Singh, sê indien dit goedgekeur word, sal tot drie-duisend-900 meter diep geboor word, wat die diepste olieboorgate nóg sal wees. Hy sê dit skep ongekende gevare vir see-ekostelsels en die lewensbestaan van kusgemeenskappe:
Omgewingsgeregtigheidorganisasies is bekommerd oor TotalEnergies se olieboordery aan die Weskus [KLANK]
ENG SinghOnConcerns