# Oekraïnse boere ly groot verliese sedert Rusland dele van die suide aan die begin van die inval in 2022 beset het. Oekraïne is een van die wêreld se grootste produsente van koring, mielies en sonneblomsaad en ongeveer 90-persent van sy uitvoere gaan deur die land se Swartsee-hawe. Aanvalle deur Russiese magte het landbou-uitvoere byna tot stilstand gedwing. Oekraïne se belangrikste boere-vakbond, UAC, så tensy voorrade betyds opdaag kan hongersnood uitbreek in sommige invoer-afhanklike lande regoor Afrika en die Midde-Ooste, wat groot kopers van Oekraïnse graan is.
Oekraïnse boere raadop met Russiese Swartsee-blokkade wat oeste vaskeer