Skip to content

NWU Desmond Tutu Mediese Skool se eerste sooi gespit [KLANK]

# Die rektor en visekanselier van die Noordwes Universiteit, professor Bismark Tyobeka, het amptelik die eerste sooi van die Desmond Tutu Mediese Skool op die kampus in Potchefstroom gespit. Die hipermoderne fakulteit, wat geskeduleer is om in 2027 te open, sal die vlagskip van akademie by die universiteit wees. Dit sal Suid-Afrika se 11de mediese fakulteit wees. Tyobeka sê dit gaan nie net om ‘n gebou nie, maar oor erflating, invloed en toegang tot gesondheidsorg vir toekomstige geslagte:

ENG TyobekaOnImpact