Skip to content

Nuwe Mamelodi skool rus leerders toe met motor en elektronika-vaardighede [KLANK]

# Die Ribane-Laka Spesialisskool vir Wiskunde, Wetenskap en Informasietegnologie in Mamelodi het sy deure amptelik geopen. Die skool wat teen ‘n koste van 148-miljoen-rand herbou is, fokus op motorvoertuig- en elektronikavaardighede. Die skool spog met gevorderde laboratoriums, moderne IT-infrastruktuur en ‘n veeldoelige ouditorium. Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het by die opening gesê die skool is bedoel om leerders te bemagtig deur blootstelling aan nywerhede en toekomstige studiegeleenthede:

ENG-LesufiOnShool