Skip to content

Nuwe finDR-platform verbind 725 jong dokters aan werksgeleenthede binne weke [KLANK]

# Sewe-honderd-vyf-en-twintig werklose dokters en 30 mediese praktyke het binne slegs ‘n paar weke by die nuwe finDR-platform aangesluit. Die innoverende platform ondersteun jong, werklose dokters in Suid-Afrika deur hulle in verbinding te bring met mediese praktyke wat hulp nodig het of nuwe gegradueerdes wil aanstel. Zulé Vuuren van Profmed sê finDR help nie slegs jong beroepslui om waardevolle werkgeleenthede te kry nie, maar versterk ook die gesondheidsorgsektor deur personeeltekorte op te los:

ENG VuurenOnPlatform