Skip to content

NUMSA waarsku arbeidskrisis sal vererger indien Goodyear-aanleg sluit [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê die Oos-Kaap staar ‘n groeiende arbeidskrisis in die gesig met die buitebandvervaardiger Goodyear South Africa wat sy aanleg in Uitenhage gaan sluit. Meer as 900 werkers sal na verwagting geraak word. Die vakbond waarsku dit sal werkloosheid in die provinsie, wat reeds op 42-persent staan, nog erger maak. Phakamile Hlubi-Majola van NUMSA sê die vakbond sal baklei om poste te beskerm en billike skeidingspakkette te verseker:

ENG PhakamileOnGoodyear