Skip to content

NUMSA verduidelik Mercedes-Benz se tydelike produksie-aflegging in Oos-Londen [KLANK]

# Die vakbond NUMSA het bevestig dat Mercedes-Benz Suid-Afrika ‘n geskeduleerde een-maand aflegging by sy aanleg in Oos-Londen op 24 Junie begin het. Die aksie sal tot 30 Julie voortduur. Die woordvoerder van NUMSA, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit is deel van die jaarlikse produksieregstelling onder die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika en is nie gekoppel aan Amerikaanse handelsheffings nie. Werknemers sal steeds hulle besoldinging ontvang en sal opleiding gedurende die periode bywoon:

ENG-Hlubi-MajolaOnPlant