Skip to content

Numsa sê Ford SA se afleggings is ’n aanval op die werkersklas [KLANK]

# Die vakbond Numsa sê hy beskou die afleggings by die Ford Motormaatskappy as ʼn aanval op die werkersklas. Die maatskappy beplan om minstens 470 werkers af te lê by sy aanlegte in Pretoria en die Oos-Kaap om aan te pas by veranderende eise in die mark. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die regering moet sy mag gebruik en nie toelaat dat maatskappye wat begunstigdes van sy aansporings is, werkers afdank nie:

ENG Majola)nFordRetrenchements