# Die vakbond Numsa ruk vandag op na die kantoor van die Nasionale Tesourie in Pretoria. Die vakbond eis dat die regering ophou sake doen met sekuriteitsmaatskappye wat nie kollektiewe ooreenkomste nakom nie. Numsa se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hierdie maatskappye sluit Modise Security, Mjayeli Security, Kya Guard Security en Urban Ithuba Security in:
Numsa ruk op na Nasionale Tesourie oor nienakoming van sekuriteitsmaatskappye [KLANK]
ENG MajolaOnCompanies