Skip to content

NUMSA hou ‘n optog na KZN-premier se kantoor oor sekerheidstenders [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond NUMSA hou vandag ‘n optog na die kantoor van KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, in Pietermaritzburg. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê hulle eis dat die provinsiale regering ophou om tenders toe te ken aan sekerheidsmaatskappye wat nie aan vereistes voldoen nie. Sy beskuldig hierdie firmas daarvan dat hulle werkers bedrieg deur mediese en pensioenbydraes af te trek sonder om dit oor te betaal:

ENG-Hlubi-MajolaOnMarch