# Die Noordwes-Universiteit sê sy mediese skool wat eersdaags tot stand kom, sal die NWU Desmond Tutu Skool vir Geneeskunde heet. Die besluit is geneem in oorleg met die Aartsbiskop Desmond Tutu-trust vir intellektuele eiendom en is só goedgekeur. Die amptelike benoemingseremonie het Dinsdag plaasgevind waar die adjunk-minister van gesondheid, Joe Phaahla, teenwoordig was. Die rektor en vise-kanselier van die universiteit, professor Bismark Tyobeka, sê die NWU Desmond Tutu Skool vir Geneeskunde sal ‘n belangrike rol speel om die toekoms van geneeskunde te vorm:
Noordwes Universiteit se mediese skool heet nou NWU Desmond Tutu Skool vir Geneeskunde [KLANK]
ENG BismarkonMedicine