BULLETIN 6 January 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Sasco calls for swift investigations into corruption allegations against Nzimande and N-S-FAS# First ‘visa-free’ tourists arrive in Kenya# And, Rugby: Sharks hope to get back to winning ways against Lions # Student body Sasco is concerned over the state of higher education. […]
BULLETIN 6 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Sasco vra vir ‘n vinnige ondersoek na korrupsie-aantygings teen Nzimande en N-S-FAS# Die Waterkloof-huis in vesting omskep vir Oscar Pistorius se veiligheid# En, rugby: Die Haaie hoop om terug te kom op die wenpad teen die Leeus # Die studenteligaam Sasco is bekommerd […]
BULLETIN 6th January 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A Home Affairs official is nabbed for selling illegal IDs to undocumented foreign nationals# The Medical Association Trade Union calls for the placement of graduate doctors# And, motorsport: Audi ace Ekstrom wins the Dakar Rally time-trial # A 37-year-old Home Affairs official […]
BULLETIN 6 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Binnelandse Sake-amptenaar betrap terwyl sy onwettige ID’s aan ongedokumenteerde buitelanders verkoop# Meer as vier-duisend kwalifiserende gemeenskapsdiens-personeel en mediese interns vandeesweek geplaas# Motorsport: Audi se yster Ekstrom wen Dakar-tydren se tydtoets # ‘n Sewe-en-dertigjarige amptenaar van Binnelandse Sake in Upington in die Noord-Kaap is […]
BULLETIN 5 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA urges Ramaphosa to fire minister Nzimande amid NSFAS scandal# Load-shedding will transition to stage 1# And, Sassa paid more than 141-million-rand in grants to the dead since 2021 # The DA has urged president Cyril Ramaphosa to dismiss Higher Education, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA versoek Ramaphosa om minister Nzimande af te dank weens die N-S-FAS-skandaal# Beurtkrag sal oorskakel na fase 1# En, sokker: 40%-verhoging in prysgeld vir Afcon # Die DA versoek president Cyril Ramaphosa om die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering, […]
BULLETIN 5 January 5 pm In this bulletin: Good afternoon. I am…….. # Justice Dikgang Moseneke joins the International Court of Justice bench hearing South Africa’s genocide case against Israel # The inquest into deaths of Cradock Four has been re-opened # And, cricket: A relieved Warner is reunited with his missing baggy greens # […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Regter Dikgang Moseneke ingesluit in paneel wat Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel sal aanhoor# Die ondersoek na die dood van Cradock-vier heropen# En, krieket: ‘n Verligte Warner is herenig met sy vermiste baggy green-pette # Suid-Afrika het die voormalige adjunk-hoofregter, Dikgang Moseneke, […]
BULLETIN 5 January 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The inquest into the deaths of the Cradock Four has been re-opened# Consumers are warned to prepare for more food price hikes this year# And, rugby: Sharks make five changes for their URC game against the Lions # Justice and Correctional Services […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die ondersoek na die dood van die Cradock-vier heropen# Verbruikers gemaan om reg te maak vir nog kosprysverhogings in 2024 # En, rugby: Die Haaie maak vyf veranderings vir hulle wedstryd teen die Leeus # Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, […]