BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Eskom sê die sinchronisering van die Kusile-kragstasie se Eenheid-vyf, wat nie voorheen deel van Eskom se netwerkkapasiteit was nie, sal ‘n bykomende 800 megawatt tot die land se kragstelsel bydra. Die eenheid is Saterdagaand vir die eerste keer met die nasionale netwerk gesinchroniseer. […]
BULLETIN 2 January 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Mantashe announces adjustment of fuel prices from tomorrow# Zuma calls out the ANC for a lack of response to voters concerns# And, cricket: Elgar wants to end his Test career with a series win over India # Minister of Mineral Resources […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Goeie nuus oor brandstofpryse# Die N3-tolkonsessie is bekommerd oor padongelukke op die N3-tolpad# en Krieket: Dean Elgar wil sy toetsloopbaan afsluit met ‘n reeksoorwinning oor Indië # Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, het aanpassings aan brandstofpryse aangekondig wat […]
BULLETIN SPORTS NEWS 2 January 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Cricket South Africa named a completely new-look Proteas side for February’s two-match Test series tour against New Zealand. Of the Proteas currently doing Test duty against India, only batters David Bedingham, Keegan […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val in die nuwe jaar weg met krieket: Krieket Suid-Afrika het ‘n splinternuwe Protea-span aangewys vir Februarie se toetsreeks van twee wedstryde teen Nieu-Seeland. Van die spelers wat tans in die toetsreeks teen Indië speel, is slegs die […]
Bulletin Headlines BULLETIN 2 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom says the synchronising of Kusile Power project Unit 5 will contribute an additional 800 megawatts# The Shelly Point Hotel and Spa in St Helena Bay is on fire# And, soccer: Mohamed Salah scores his 150th Premier League goal # […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die sinchronisering van Kusile-kragstasie se Eenheid 5 sal ‘n bykomende 800 megawatt lewer # Die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai brand# En, sokker: Mohamed Salah teken sy 150ste Premierliga-doel aan # Eskom sê die sinchronisering van Kusile-kragstasie […]
BULLETIN 2 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA is bekommerd oor die onmiddellike herinstelling van beurtkrag # ‘n Politieke ontleder meen die ANC sal waarskynlik aan bewind bly# En, die Shelly Point Hotel en Spa in St Helenabaai is aan die brand # Die DA sê vandag se onmiddellike herinstelling […]
BULLETIN 2 January 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA is concerned about the immediate reinstatement of rolling power cuts# A political analyst thinks the ANC is likely to remain in power# And, the Shelly Point Hotel and Spa in St Helena Bay on fire # The DA says the […]
BULLETIN 2 January 10 am Good morning, I’m ………… with your News Headlines at …… # The DA is concerned about the immediate reinstatement of rolling power cuts # A political analyst thinks the ANC is likely to remain in power# The death of the anti-apartheid activist Peter Magubane is mourned# And, the Shelly Point […]